Koffie Kroeg

  • Praat oor God
  • Christelike Koffiekroeg
  • Elke derde Sondag van die maand vanaf 18:00 tot 21:00.
  • Everwood Gastehuis, Dr Yusaf Dadoo Str.31
  • Kom kuier saam met Christen vriende!
  • "Dare to reach out your hand into the darkness, to pull another hand into the light."
  •  Kom kuier saam oor 'n lekker koppie koffie en praat oor GOD. Almal welkom.