Hoe kan ek die predikant ontmoet?

Die predikant is enige tyd op sy selfoon beskikbaar en jy kan gerus met hom skakel en ʼn afspraak reël op ʼn tyd wat vir jou geleë is.